Vissersgemeenskappe hof toe oor seismiese toetse aan Weskus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: Joe Labuschagne
Ter illustrasie. Foto: Joe Labuschagne

Vissersgemeenskappe aan die Weskus het met regstappe teen Searcher Seismic begin in ’n poging om dié Australiese maatskappy te keer om met seismiese toetse aan die Weskus te begin.

Dít nadat die maatskappy geweier het om van sy planne af te sien om na olie en gas in die Atlantiese Oseaan langs die Weskus te begin soek.

Searcher Seismic het middel Desember op sy webwerf aangekondig hy gaan op 15 Januarie met seismiese toetse in die Atlantiese Oseaan langs die Weskus begin om na olie en gas te soek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.05
-0.8%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,819.39
+0.2%
Silwer
21.43
-0.9%
Palladium
1,998.00
-2.8%
Platinum
939.00
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos