Voëlklip: Pa aanvaar groep se verskoning

akkreditasie
Ettienne en Heidi Scheepers met hul kinders, Hugo en Cuzette. Foto: Facebook/Heidi Scheepers
Ettienne en Heidi Scheepers met hul kinders, Hugo en Cuzette. Foto: Facebook/Heidi Scheepers
Foto: Facebook/Heidi Scheepers

Die Facebook-groep “Murder She Wrote Investigations & Discussion” het ’n verskoning aan Ettienne Scheepers van Heroldsbaai op sy blad gepubliseer ná die tragedie verlede maand toe Scheepers se vrou en twee kinders vermoedelik in hul motor oor ’n afgrond by Voëlklip gestort het.

Verlede Donderdag is berig dat Scheepers regstappe teen die administrateurs van die groep beoog omdat hulle glo lasterlike uitlatings oor hom op die groep se blad toegelaat het.

’n Regskennisgewing is toe uitgereik. Scheepers se regsfirma, A Chimes Van Wyk Inc in George, het Maandag in ’n brief onder meer gevra dat ’n verskoning op die blad geplaas moet word anders sou daar moontlik met regstappe voortgegaan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 113/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.88
+0.2%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,897.00
-0.4%
Platinum
994.50
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos