Vonnis: Mensehandelaar kry 45 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

’n Nigeriese man wat van mensehandel aangekla is, is twee keer lewenslange tronkstraf opgelê deur die hooggeregshof in Pretoria.

Alaba Makonjuola Asabi (38) is deur die Valke se afdeling teen mensehandel in hegtenis geneem in verband met ’n saak in 2018 toe twee Zimbabwiese vroue uit gedwonge sekswerk gered is.

“Asabi het die slagoffers beheer deur hulle in ’n private woning toe te sluit. Dit het twee jaar lank so aangegaan voordat hulle in 2018 gered is. Die vroue is na Zimbabwe gerepatrieer,” sê brig. Nomthandazo Mbambo, Valke-woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 65/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 320/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.12
+0.9%
Rand - Euro
17.96
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,776.64
-0.3%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,738.19
-0.4%
Platinum
947.50
+1.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,771
-0.0%
Alle aandele
71,197
0.0%
Hulpbronne 10
67,938
+0.1%
Industriële 25
93,851
-0.2%
Finansiële 15
13,891
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos