Vonnis oor k-woord: ‘Hul skend waardigheid, Grondwet’

akkreditasie
Johan le Grange, ao. Sedisa Tikoe (links) se prokureur, praat Vrydag met hom in die streekhof in Stilfontein. Ao. Chris Mphana sit regs.  Foto: Susan Cilliers
Johan le Grange, ao. Sedisa Tikoe (links) se prokureur, praat Vrydag met hom in die streekhof in Stilfontein. Ao. Chris Mphana sit regs. Foto: Susan Cilliers

Mense wat vals aantygings van rassisme teen ander maak, moet net so swaar gestraf word as diegene wat rassisties optree.

“Die howe moet swaar strawwe hiervoor oplê, anders word sulke gedrag aangemoedig,” het landdros Charlotte Oosthuizen-Senekal Vrydag in die streekhof in Stilfontein gesê voordat sy adjudant-offisiere Sedisa Tikoe (53) en Chris Mphana (54) onderskeidelik agt en sewe jaar tronkstraf en ’n stywe boete opgelê het omdat hulle hul afdelingshoof, lt.kol. Annemarie Oosthuizen, in 2017 valslik daarvan beskuldig het dat sy hulle met die k-woord geskel het.

Hulle het daarna ook beëdigde verklarings hieroor by die polisie afgelê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos