Voormalige AfriForum-man van Bloem vir bedrog gevonnis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Hendrik Myburg
Pieter Hendrik Myburg

’n Voormalige streekskoördineerder van AfriForum in Bloemfontein is vandeesweek in die streekhof in die stad tot agt jaar tronkstraf gevonnis, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is.

Pieter Hendrik Myburg (36) is ook Dinsdag gelas om R720 000 in maandelikse paaiemente van R12 000 oor ’n tydperk van vyf jaar aan AfriForum te betaal. Hy is verder tot korrektiewe toesig van 36 maande gevonnis.

Sy skuldigbevinding op aanklagte van bedrog en regsverydeling spruit uit ’n voorval op 26 Januarie 2018 toe hy AfriForum ingelig het dat die kameras by hul Bloemfonteinse kantoor gesteel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 67/2
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos