Voormalige amptenaar van O’oorn gevonnis vir bedrog, korrupsie

akkreditasie
Legla law concept image, scales of justice and books
Legla law concept image, scales of justice and books

’n Voormalige senior amptenaar van die Oudtshoorn-munisipaliteit moet effektiewelik vier jaar tronkstraf uitdien nadat hy aan korrupsie en bedrog van meer as R1,9 miljoen skuldig bevind is.

Luidens ’n verklaring van die Valke was Frikkie van Staden (55) die munisipaliteit se hoof van strate en parke toe hy die misdade gepleeg het.

Die Valke se ’n ondersoek het getoon dat Van Staden tussen 2010 en 2014 sy skoonsuster opdrag gegee het om ’n maatskappy onder haar naam te registreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos