Voormalige hoë amptenare in Noordwes onskuldig aan bedrog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Thabo Lekalakala  Foto: Argief
Dr. Thabo Lekalakala Foto: Argief

Dr. Thabo Lekalakala, die voormalige omstrede gesondheidshoof in Noordwes, en Wendy Nelson, voormalige finansiële hoof, is albei onskuldig bevind aan wanvoorstellings toe Lekalakala aangestel is.

Henry Mamothame, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) in Noordwes, sê die staat bestudeer nog die uitspraak wat vroeër vandeesweek in die hooggeregshof in Mmabatho gelewer is.

“Ons het meer tyd nodig om ’n ingeligte besluit te neem oor of ons verdere stappe sal doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 131/2
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos