Voormalige Lions-bouler vir wedstrydknoeiery gevonnis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pumelela Matshikwe Foto: Gallo Images
Pumelela Matshikwe Foto: Gallo Images

Die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria het Pumelela Matshikwe (37), ’n voormalige Lions-krieketspeler, weens wedstrydknoeiery gevonnis tot ses jaar tronkstraf, wat vir vyf jaar opgeskort is.

Krieket Suid-Afrika (KSA) het Matshikwe, wat voorheen vir die Lions snelbouler gespeel het, in Augustus 2016 vir tien jaar geskors weens sy betrokkenheid by wedstrydknoeiery tydens die 2015-’16- Ram Slam T20-uitdaagtoernooi.

Matshikwe se vonnisoplegging Vrydag kom nadat Gulam Bodi, ’n voormalige Protea-aanvangskolwer, ook aan wedstrydknoeiery skuldig bevind is, sê kapt. Lloyd Ramovha, Valke-woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos