‘Voorval by konstitusionele hof’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die gekraakde glasdeure Woensdag by die konstitusionele hof in Braamfontein, Johannesburg. Foto: Twitter/yeahjustumi
Van die gekraakde glasdeure Woensdag by die konstitusionele hof in Braamfontein, Johannesburg. Foto: Twitter/yeahjustumi

Daar was Woensdag ’n voorval by die konstitusionele hof in Braamfontein, Johannesburg, en van die glasdeure is gekraak.

Chrispin Phiri, woordvoerder van die departement van justisie en korrektiewe dienste, het die voorval op Twitter bevestig.

“Daar was ’n voorval by die konstitusionele hof. Die polisie hanteer die saak,” het hy getwiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos