Vriend skuldig aan moord, opsny van Fort Hare-student

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nosicelo Mtebeni, ’n regstudent aan die Fort Hare-Universiteit in Oos-Londen, is in Augustus vermoor. Foto: Argief
Nosicelo Mtebeni, ’n regstudent aan die Fort Hare-Universiteit in Oos-Londen, is in Augustus vermoor. Foto: Argief

Die vriend van ’n student van die Fort Hare-Universiteit wie se liggaamsdele in ’n swart sak en ’n tas op ’n straathoek gevind is, is Maandag op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg skuldig bevind.

Alutha Pasile (25) het Maandagoggend in die hooggeregshof in Oos-Londen beken dat hy sy meisie, Nosicelo Mtebeni (23), vermoor en toe van haar liggaam probeer ontslae raak het.

Sy skulderkenning volg nadat Mtebeni se liggaamsdele op 19 Augustus in ’n swart sak en tas op ’n straathoek in Quigney, Oos-Londen, gekry is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos