Elim: Vrou se eks, nog 1 in hof oor haar moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Charlene October
Charlene October

Die vrou van die sendingdorpie Elim naby Bredasdorp wat op 12 Julie dood in haar huis in Proteastraat gevind is, is verwurg met ’n blou tou wat haar gewese man na bewering aan haar vermeende moordenaar gegee het.

Speurders van die Bredasdorp-polisiekantoor het Charlene October se gewese man, Ashley October (38), Woensdag in Elim in hegtenis geneem.

October het Donderdag in die landdroshof in Bredasdorp saam met Tashwell van der Rheede (32) verskyn. Van der Rheede is in Augustus in verband met Charlene se dood in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos