Vrystaat-amptenaar gevonnis ná bedrogspul van meer as R1 mjd.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

In die eerste van ’n reeks vervolgings in waarskynlik die grootste bedrogspul nóg van R1,4 miljard in die Vrystaatse provinsiale regering, is ’n voormalige senior amptenaar van die departement van menslike nedersettings skuldig bevind en gevonnis.

Mpho Moses Mokoena (61), voormalige hoof van dié departement, is tot tien jaar tronkstraf gevonnis wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is nadat hy skuld op aanklag van die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur beken het en hy ’n pleit-en-vonnisooreenkoms aangegaan het.

Op aanklag daarvan dat hy nie korrupte aktiwiteite aangemeld het nie, is hy ook deur streeklanddros Rasheed Matthews tot ’n verdere vyf jaar tronkstraf gevonnis, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 92/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+0.6%
Rand - Pond
21.48
+0.3%
Rand - Euro
18.28
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.49
+0.6%
Silwer
22.85
-0.2%
Palladium
1,774.83
-1.4%
Platinum
950.23
-1.6%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,586
-0.0%
Alle aandele
69,971
-0.1%
Hulpbronne 10
66,415
+1.3%
Industriële 25
92,964
-1.0%
Finansiële 15
13,417
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos