W4W, begunstigde van Mev. SA, moet boeke oopstel vir ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cindy Nell-Roberts, voormalige Mej. Suid-Afrika, wie se bemagtigingsorganisasie sy geldsake van die afgelope drie jaar moet beskikbaar stel. Foto: Facebook
Cindy Nell-Roberts, voormalige Mej. Suid-Afrika, wie se bemagtigingsorganisasie sy geldsake van die afgelope drie jaar moet beskikbaar stel. Foto: Facebook

’n Voormalige Mej. Suid-Afrika se bemagtigingsorganisasie moet sy geldsake van die afgelope drie jaar beskikbaar stel vir ’n finalis van verlede jaar se Mev. Suid-Afrika-kompetisie wat vermoed dat geld wanaangewend is.

Die hooggeregshof in Kaapstad het gelas dat Women4Women (W4W) sy geldstate vir 2019, 2020 en 2021 aan Chandré Goosen-Joubert, wat verlede jaar in die Mev. SA-kompetisie as Mev. Liefdadigheid aangewys is, beskikbaar stel.

Cindy Nell-Roberts, Mej. SA van 2002, is die stigter en direkteur van W4W. Dié organisasie is ’n begunstigde van die Mev. SA-kompetisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos