Wag in hof ná betoger se skietdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tshepo Maseko Foto: Facebook (Tshepo Maseko)
Tshepo Maseko Foto: Facebook (Tshepo Maseko)

’n Veiligheidswag wat beskuldig word dat hy ’n munisipale werker doodgeskiet en drie ander gewond het ten tyde van ’n betoging in Middelburg, Mpumalanga, het Vrydag vlugtig in die hof verskyn.

Nqubeko Brian Mchunu, (39) het op aanklag van moord en drie aanklagte van poging tot moord in die landdroshof in Middelburg verskyn.

Hy het na bewering Woensdag op die munisipale terrein losgebrand op ’n groep werknemers van die Steve Tshwete-munisipaliteit wat betoog het. Tshepo Maseko (33) is dood en drie ander gewond.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.10
+0.6%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,309.00
+3.8%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,835
+1.7%
Alle aandele
65,264
+1.6%
Hulpbronne 10
63,219
+2.6%
Industriële 25
78,505
+1.3%
Finansiële 15
14,015
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos