Watsons klop by konstitusionele hof aan oor likwidateurs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jacob Zuma in 2019 by die begrafnis van Gavin Watson. Foto: Luvuyo Mehlwana
Jacob Zuma in 2019 by die begrafnis van Gavin Watson. Foto: Luvuyo Mehlwana

Die familie van die ontslape Bosasa-baas Gavin Watson wil hulle tot die konstitusionele hof wend in ’n laaste, desperate poging om ontslae te raak van die groep mense wat besig is met die likwidasie van die Bosasa-groep.

Dís ten spyte daarvan dat hulle verlede maand vir die tweede keer ’n maaghou van die regstelsel gekry het toe die appèlhof beslis het die likwidateurs het die reg gehad om African Global Holdings (AGH, soos Bosasa nou bekend staan) se bates in Desember 2019 op te veil.

Die direkteure van AGH, wat Watson se broerskind Jarred en dogter Lindsay insluit, het gemeen die proses waarvolgens die likwidateurs aangestel is, was onwettig, en het die hooggeregshof by twee vorige geleenthede daarvan oortuig. In albei gevalle het die likwidateurs se appèl teen dié besluite geslaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos