Werklose bieg hy is sekspes in video-oproepe op WhatsApp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicholas van der Merwe wat vroue vir jare lank met WhatsApp-video-oproepe geteister het, waarin hy masturbeer, het Donderdag skuldig gepleit op 13 aanklagte. Hy word in November gevonnis. Foto: Verskaf
Nicholas van der Merwe wat vroue vir jare lank met WhatsApp-video-oproepe geteister het, waarin hy masturbeer, het Donderdag skuldig gepleit op 13 aanklagte. Hy word in November gevonnis. Foto: Verskaf

’n Sekspes wat mense geteister het in WhatsApp-oproepe het Donderdag in die landdroshof in Gqeberha skuld beken op 13 aanklagte van onder meer ontbloting en crimen injuria.

Nicholas van der Merwe (36) sal na verwagting op 3 November gevonnis word.

Die werklose Van der Merwe is tien dae gelede in hegtenis geneem. Hy het video-oproepe gemaak aan vroue wie se selfoonnommers vir werkredes aanlyn beskikbaar was en wanneer die vroue antwoord, gemasturbeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos