WhatsApp-moordsaak: Verdediging sê ooggetuie was nie op toneel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leon Coetzee tydens ’n vorige hofverskyning.  Foto: Deaan Vivier
Leon Coetzee tydens ’n vorige hofverskyning. Foto: Deaan Vivier

Belangrike aspekte rakende ’n beweerde moord is nie in ’n veiligheidswag en ooggetuie se verklaring nie, omdat hy, volgens die verdediging, nie op die toneel was nie.

Hasani Mhlambo het Maandag by tye driftig gepraat en beduie tydens kruisondervraging deur adv. Werner Jungbluth in die hooggeregshof in Pretoria.

Die wag het vroeër getuig in die saak teen Leon Coetzee, wat skuld ontken het op ’n aanklag van moord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos