Woede oor polisielid glo veedief is

akkreditasie
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Boere in die Oos-Vrystaat beplan om Woensdag op te ruk na Frankfort, waar ’n polisieoffisier op aanklagte van veediefstal in die hof moet verskyn.

Die polisielid, wat tot onlangs glo in beheer was van landelike beveiliging, en ’n vermeende makker van hom is die naweek op heterdaad betrap waar hulle vyf skape gesteel het.

Dit volg nadat boere nou meer as ’n jaar lank sê polisielede is betrokke by veediefstal in die Oos-Vrystaat, en nadat selfs ’n besoek van Bheki Cele, minister van polisie, op die oog af nog geen verskil gemaak het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.82
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos