Zondo nóg 3 maande gegee om verslag af te handel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, onder die voorsitterskap van waarnemende hoofregter Raymond Zondo, sal nou tot 31 Desember hê om sy verslag met sy bevindings en aanbevelings af te handel  Foto: Felix Dlanagamandla / Argief
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, onder die voorsitterskap van waarnemende hoofregter Raymond Zondo, sal nou tot 31 Desember hê om sy verslag met sy bevindings en aanbevelings af te handel Foto: Felix Dlanagamandla / Argief

’n Vyfde verlenging van sy bedrywighede is Woensdag aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping toegestaan.

Die kommissie het vroeër die hooggeregshof in Pretoria genader en gevra vir nog tyd om sy verslag af te handel.

Regter Tshifhiwa Maumela het Dinsdag die kommissie se aansoek toegestaan. Dit beteken die kommissie sal nou tot 31 Desember hê om sy verslag met sy bevindings en aanbevelings af te handel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos