‘Zuma-man’ een van dié in hof oor beweerde Transnet-staatskaping

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links staan in die hof Kuben Moodley, Eric Wood, Siyabonga Gama, Garry Pita, Daniel Roy en Phetolo Ramosebudi. Foto: Verskaf
Van links staan in die hof Kuben Moodley, Eric Wood, Siyabonga Gama, Garry Pita, Daniel Roy en Phetolo Ramosebudi. Foto: Verskaf

Die man op wie oudpres. Jacob Zuma aangedring het as kandidaat om as uitvoerende hoof van Transnet aangestel te word as deel van die beweerde plan van staatskaping, Siyabonga Gama, is een van ses verdagtes wat Vrydagoggend in die hof verskyn het op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery.

Gama het saam met Garry Pita, voormalige finansiële hoof van Transnet, Phetolo Ramosebudi, voormalige tesourier van die Transnet-groep, Eric Wood, aandeelhouer in die maatskappy Regiments, en Daniel Roy, direkteur en batebestuurder van die maatskappy Trillian, in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Palm Ridge verskyn.

Die ondersoekdirektoraat (OD) het kort ná hul verskyning in ’n verklaring gesê Gama, Pita en Roy is elk op R50 000-borgtog vrygelaat, Wood is op borgtog van R250 000 vrygelaat en Ramosebudi is op borgtog van R25 000 vrygelaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 19
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 19
Rand - Dollar
16.37
-0.5%
Rand - Pond
19.71
+0.5%
Rand - Euro
17.02
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.92
+0.0%
Silwer
19.86
-2.0%
Palladium
1,967.20
+1.4%
Platinum
891.00
-0.8%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos