Zuma nie deel van hofverrigtinge

akkreditasie
Jacob Zuma
Jacob Zuma

Heelwat ondersteuning word Donderdag verwag vir oudpres. Jacob Zuma wanneer die konstitusionele hof in Johannesburg die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se dringende aansoek aanhoor.

Terwyl Suid-Afrikaners met groot belangstelling die gebeure sal volg, het Zuma besluit om nie deel te wees van die verrigtinge nie en om nie opponerende stukke by die hof in te dien nie.

Eric Mabuza, Zuma se prokureur, het Woensdag gesê die regspan sal ook nie deel wees van die aanlyn sitting nie waartydens die hoogste hof gevra sal word om Zuma skuldig te bevind aan minagting van die hof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.65
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,844.95
+0.2%
Silwer
24.37
+0.9%
Palladium
2,052.84
+2.5%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,503
-0.0%
Alle aandele
76,153
-0.0%
Hulpbronne 10
77,215
+0.3%
Industriële 25
95,524
-0.1%
Finansiële 15
15,115
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos