Piet Els-moord: Zuma se seun, medebeskuldigdes vra ontslag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jabulani Zuma Dinsdag in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kimberley.  Foto: Charné Kemp
Jabulani Zuma Dinsdag in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kimberley. Foto: Charné Kemp

Die sewe beskuldigdes wat onder meer van die moord op Piet Els, ’n sakeman van Kimberley, en die aanval op sy vriendin in 2018 op sy plaas buite die stad aangekla word, gaan Woensdag ’n hofaansoek om ontslag in die hooggeregshof bring.

Een van die beskuldigdes is Jabulani Zuma, ’n seun van oudpres. Jacob Zuma. Die beskuldigdes se aansoek kom nadat hul regsverteenwoordigers aangevoer het daar is nie genoeg bewyse teen hulle nie.

Die beskuldigdes is Morapeli Rankali (28) en Motlalentwa Qhautse (37), albei van Lesotho, Lizbeth Ndlala (56), Themba Lawrence Maja (68) en Oupa Jeffrey Mahomane (44), almal van Pienaar in Mpumalanga, Samson Sam Mbokane (63) van Mbombela in Mpumalanga, en Zuma (62) van Mtubatuba, KwaZulu-Natal. Hulle staan tereg op ses aanklagte van onder meer huisbraak, aanranding, moord en twee aanklagte van die onwettige besit van ’n 7.65 mm Walther-pistool en ’n .30-30-Winchester-geweer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 36/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
20.15
+0.1%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,664.62
+0.2%
Silwer
19.35
+1.7%
Palladium
2,171.03
+0.2%
Platinum
867.50
+0.4%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,336
-0.1%
Alle aandele
63,652
-0.1%
Hulpbronne 10
60,032
-0.3%
Industriële 25
77,392
-0.0%
Finansiële 15
13,773
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos