Zuma ‘vir die wolwe gegooi’ as hy moet terug tronk toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Janneman Joubert (links), ’n lid van Die Waarheid, ’n internet-nuusmedium, betoog by oudpres. Jacob Zuma se hofsaak vir sy vryheid. Foto: Mlungisi Louw
Janneman Joubert (links), ’n lid van Die Waarheid, ’n internet-nuusmedium, betoog by oudpres. Jacob Zuma se hofsaak vir sy vryheid. Foto: Mlungisi Louw

Om oudpres. Jacob Zuma terug tronk toe te stuur sal wees soos om hom “vir die wolwe” te gooi.

Dit is omdat die departement van korrektiewe dienste (DKD) dit duidelik gemaak het dat hy nie oor die geriewe beskik om Zuma met sy terminale siekte te versorg nie.

So het adv. Dali Mpofu SC, vir Zuma, Maandag in die appèlhof in Bloemfontein betoog waar Zuma die ongrondwetlik-verklaring van sy mediese parool betwis het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos