Boere aan Lesotho-grens ‘kry plase nie verniet weggegee nie’

akkreditasie
’n Jong Suid-Afrikaanse boer op die Lesotho-grens wat al vier geëlektrifiseerde heinings om sy plaashuis moes aanbring, tuur uit oor die vlaktes na Lesotho, van waar 300 tot 400 beeste daagliks gebring word om die weiding op sy plaas op te vreet.         Foto: Mlungisi Louw
’n Jong Suid-Afrikaanse boer op die Lesotho-grens wat al vier geëlektrifiseerde heinings om sy plaashuis moes aanbring, tuur uit oor die vlaktes na Lesotho, van waar 300 tot 400 beeste daagliks gebring word om die weiding op sy plaas op te vreet. Foto: Mlungisi Louw

“Ons sê al vir mense ons bly in Wepener in Lesotho, want die grensdrade tussen Wepener en Lesotho is alles gesteel. Die grenspos by Van Rooyenshek by Wepener het ’n klug geword en vir 500 m tot 600 m aan die Suid-Afrikaanse kant begin dit toenemend soos Lesotho lyk – oorbewei, kaal gestroop en verwoes.

“Dit is omdat Lesotho se veewagters daagliks honderde stuks vee op ons plase aan die Suid-Afrikaanse kant kom injaag om hier te kom wei, wyl daar geen beskerming van die Suid-Afrikaanse polisie en weermag vir die Suid-Afrikaanse boer meer is nie.

“Dit het ’n free for all geword en ons plase staan verlate, wyl die Suid-Afrikaanse boere grondbelasting moet betaal en geen inkomste uit hul plase kry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos