Buitewerking-indeks | eThekwini is SA se beste metro

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
buite werking
buite werking

Talle oë het gerek toe News24 en Netwerk24 se Buitewerking-indeks onthul het dat die ANC-beheerde eThekwini-metro (Durban) die beste van Suid-Afrika se agt metro’s presteer.

Luidens dié navorsingsindeks is daar egter min te kies tussen eThekwini en die DA-beheerde Kaapstad- en Tshwane-metro (Pretoria) wat gesamentlik die tweede plek deel.

“Die verskil tussen eThekwini (62 uit 100) en Kaapstad (61) se tellings, is Kaapstad se onderbesteding aan sy begrote bedryfsuitgawes vir 2018-’19,” lui die Buitewerking-indeks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 78/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+0.2%
Rand - Pond
21.16
+0.1%
Rand - Euro
17.96
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,770.72
+0.2%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,846.00
+3.5%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,638
+0.1%
Alle aandele
71,115
+0.1%
Hulpbronne 10
67,221
-0.5%
Industriële 25
93,901
+0.2%
Finansiële 15
14,018
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos