Deel

Charles Smith: ’n Monument vir genl. De Wet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die monument vir genl. Christiaan Rudolph de Wet wat op die plaas Klipfontein, Dewetsdorp, opgerig is. Rentia Joubert sê hulle wil sy geestelike krag huldig. Dit gaan in Februarie 2022, 'n eeu ná sy dood, onthul word. Die monument is gebou tussen die vier mure van 'n ou klipskuur wat daar was toe De Wet hier gewoon en gesterf het. Foto: Charles Smith
Die monument vir genl. Christiaan Rudolph de Wet wat op die plaas Klipfontein, Dewetsdorp, opgerig is. Rentia Joubert sê hulle wil sy geestelike krag huldig. Dit gaan in Februarie 2022, 'n eeu ná sy dood, onthul word. Die monument is gebou tussen die vier mure van 'n ou klipskuur wat daar was toe De Wet hier gewoon en gesterf het. Foto: Charles Smith

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se besluit om onder meer die naam Huis C.R. de Wet op die kampus te verwyder, gebeur ironies kort voordat ’n monument onthul gaan word op die Vrystaatse held genl. Christiaan Rudolph de Wet se plaas om sy geestelike dryfkrag op sy 100ste sterfdag te gedenk. Charles Smith het op Klipfontein, Dewetsdorp gaan kuier.

“Vir my was hy die blink môrester van die Afrikaner se opstaan uit ellende en die pad na oorwinning,” sê Rentia Joubert op Klipfontein en streel oor die monument vir genl. Christiaan Rudolf de Wet, wat sy en haar man, Gideon, opgerig het.

Sy verwys na die blink punt van die klein suil wat in die generaal se ou skuur gebou is en deur die klipmure beskut word. Die sinkdak is weg en die punt van die suil wys na die môrester.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.26
+0.8%
Rand - Euro
19.69
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
987.14
+0.2%
Palladium
1,436.81
-0.4%
Goud
1,994.30
+1.2%
Silwer
23.15
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos