EKSKLUSIEF | Berugte ‘boereverneuker’ Lubbe brandarm ná 8 j. in tronk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gervan Lubbe is al sedert 2020 uit op parool ná agt jaar in die tronk. Foto: Melinda Stuurman
Gervan Lubbe is al sedert 2020 uit op parool ná agt jaar in die tronk. Foto: Melinda Stuurman

Die verhaal van die voormalige Telkom-tegnikus wat in die jare 1990 as die uitvinder van ’n elektriese “wonderpynverligtingstoestel” internasionaal sukses behaal het, het destyds die wêreld se verbeelding meegevoer.

Gervan Lubbe het as’t ware tot op internasionale verhoë die een prys ná die ander ingepalm met sy “mediese deurbraak” van die Action Potential Simulation (APS)-terapie-apparaat. Hy is selfs met ’n eredoktorsgraad deur die Technikon Vrystaat (vandag die Sentrale Universiteit vir Tegnologie) in Bloemfontein as “pynpionier” vereer.

Van punk tot miljoenêr, het Huisgenoot destyds geskryf by die foto waar hy in 1997 skalks vir die kamera glimlag. Daarby saam was ’n foto van waar hy met sy punk-haarstyl en oorbel byna soos ’n rebelse jong George Michael lyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 206/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 75/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 71/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.19
-0.2%
Rand - Pond
20.93
+0.1%
Rand - Euro
18.09
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,782.98
-0.2%
Silwer
22.71
-0.0%
Palladium
1,864.50
+0.6%
Platinum
1,012.48
+0.6%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,121
+0.4%
Alle aandele
74,280
+0.4%
Hulpbronne 10
73,128
-0.1%
Industriële 25
91,447
+0.7%
Finansiële 15
15,642
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos