Buitewerking-indeks | Hessequa trots op hoë posisie op indeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
buitewerking-indeks
buitewerking-indeks

Die Hessequa-munisipaliteit in die Suid-Kaap sê hy is trots daarop dat hy onder die topvyf-munisipaliteite in Suid-Afrika aangewys is volgens die Buitewerking-indeks, ’n omvattende datanavorsingsprojek deur News24 en Netwerk24, wat op die vooraand van die plaaslike verkiesings uitgereik is.

Die munisipaliteit het in ’n verklaring gesê punte is aan elkeen van die land se 257 munisipaliteite toegeken op grond van verslae van die ouditeur-generaal (OG) en Statistieke Suid-Afrika, die munisipaliteit se begrotings, werkloosheidsyfers sowel as basiese dienste wat gelewer word.

Volgens die munisipaliteit het elke amptenaar se bydrae en ingesteldheid van dienslewering, skoon prosesse op alle terreine, asook ’n stabiele politieke omgewing met duidelike doelwitte en ’n gefokusde begroting ’n rol gespeel. Hessequa sluit dorpe soos Riversdal, Stilbaai en Heidelberg in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 201/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.35
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,770.08
-2.5%
Platinum
936.14
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,725
+0.7%
Alle aandele
71,139
+0.5%
Hulpbronne 10
67,720
+1.8%
Industriële 25
93,529
-0.3%
Finansiële 15
14,041
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos