DIEPTEVERSLAG: Só lyk Cele se “KPA”— en hoe hy vaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele Foto: Verskaf
Bheki Cele Foto: Verskaf

Op die oog af lyk die polisieminister se prestasieooreenkoms soos enige ander prestasiebeoordeling, en nes die een wat Jan Alleman as ’n kritiekeprestasie-aanwyser, oftewel ’n “KPA”, sou herken.

In een van die land se gewigtigste portefeuljes word Bheki Cele gemeet aan hoeveel misdaad in die betrokke jaar afgeneem het, sy uitvoerende toesig oor sy adjunkminister, die polisie se begroting van meer as R100 miljard en die strategiese beplanning in sy departement.

Die prestasieooreenkomste van ministers word sedert 2020 openbaar gemaak nadat pres. Cyril Ramaphosa dit vroeër daardie jaar in sy staatsrede beloof het. Die doel hiervan is volgens Ramaphosa om te verseker dat die mense in sy kabinet doen wat van hulle verwag word en sodat die mense van Suid-Afrika hulle verantwoordbaar kan hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos