Buitewerking-indeks | Kaap Agulhas en Overstrand vaar die beste van kleiner rade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
buietwerking-indeks
buietwerking-indeks

Suid-Afrika se twee bes presterende munisipaliteite (uitgesluit die metro’s) het onderskeidelik die afgelope agt en sewe jaar agtereenvolgens skoon oudits gekry.

Dít is waarom die twee aangrensende munisipaliteite van Kaap Agulhas en die Overstrand in die Wes-Kaap die gesamentlike hoogste telling onder alle soortgelyke munisipaliteite in die land volgens News24 en Netwerk24 se Buitewerking-indeks gekry het.

Dié navorsingsprojek oor die stand van munisipaliteite het die twee munisipaliteite elk ’n telling van 65 uit 100 gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,774.50
+0.4%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,847.50
+3.5%
Platinum
949.00
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos