Netwerk24 en Waarheid Eerste: Weet jy van iets wat ons moet ondersoek?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ondersoekende joernalistiek is een van die hoekstene van ons demokrasie en slegs deur verder en dieper te krap, kan joernaliste uitkom by die groter waarheid – en ook korrupsie en wandade blootlê.

Netwerk24 en Waarheid Eerste, ’n maatskappy sonder winsbejag wat ondersoekende joernalistiek bevorder, gee nou aan vryskutjoernaliste die geleentheid om saam met ons aan dié belangrike taak te werk.

As jy as ’n lid van die publiek weet van ’n groot storie in openbare belang, is dit ook nou jóú kans om die fluitjie te blaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos