Pensioenaris verloor R1 m. in Liebenberg-skema: ‘My lewe is verwoes’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aniki van der Zandt beweer haar lewe is “vernietig” nadat sy meer as ’n miljoen rand in Louis Liebenberg se skema belê het. Foto: Melinda Stuurman
Aniki van der Zandt beweer haar lewe is “vernietig” nadat sy meer as ’n miljoen rand in Louis Liebenberg se skema belê het. Foto: Melinda Stuurman

Vir die afgelope twee jaar bly sy aan die vae hoop vasklou dat sy dálk haar geld sal terugkry. Sy het selfs met klein bedrae aanhou inkoop om die vlammetjie hoop te laat aanhou brand. Maar waar Aniki van der Zandt (66), ’n pensioentrekker, vandag deur “genade” onder haar dogter se dak in Germiston aan die Oos-Rand kan bly, leef sy nou van ’n maatskaplike toelae.

Dít nadat sy haar hele neseier aan die diamanthandelaar Louis Liebenberg (58) se Forever Diamonds and Gold (FDG)-skema toevertrou het.

Van der Zandt het meer as R1 miljoen by die skema inbetaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India 0
Australia 84/2
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 0
South Western Districts 0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 0
Border 0
Rand - Dollar
17.68
+0.5%
Rand - Pond
21.39
+0.2%
Rand - Euro
18.99
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.31
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Platinum
978.08
-0.9%
Palladium
1,660.73
+0.5%
Goud
1,880.62
+0.3%
Silwer
22.45
+0.6%
Brent-ruolie
85.09
+1.7%
Top-40
73,968
0.0%
Alle aandele
79,976
0.0%
Hulpbronne 10
74,722
0.0%
Industriële 25
103,851
0.0%
Finansiële 15
16,339
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos