Ondersoek: ‘Kompetisie’ blootgelê: Bruide se rillerverhale

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lana de Jager, uitvoerende vervaardiger van Be your dream Productions. Foto: Facebook/Droom Troue
Lana de Jager, uitvoerende vervaardiger van Be your dream Productions. Foto: Facebook/Droom Troue

Trouplanne van meer as 370 bruidspare van oor die land heen is glo in die gedrang nadat die spogtroues wat hulle in die sogenaamde Droom Troue-kompetisie gewen het, skouspelagtig ontspoor het.

Menige bruidspaar en diensverskaffer het reeds met regstappe teen die Albertonse sakevrou Lana de Jager (48) en haar onderneming, Be your dream, begin omdat hulle beweer De Jager skuld hulle geld of moet hul geld terugbetaal.

Bruidspare wat as “wenners” aangewys is, moes tot R50 000 as “verbintenisfooi” betaal om hul wenprys te verseker – en die troues van die bruidspare wat wel een gekry het, was allermins spogtroues “ter waarde van R500 000” soos wat aan hulle in kontrakte beloof is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos