Spesiale ondersoek: Wat gaan Kubaanse ingenieurs hier doen?

akkreditasie
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, en Rodolfo Benítez Verson, die Kubaanse ambassadeur in Suid-Afrika, teken in Februarie 2020 ’n hernude bilaterale ooreenkoms tussen die twee lande wat 'n uitruilprogram moontlik maak.     Foto: DWS
Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, en Rodolfo Benítez Verson, die Kubaanse ambassadeur in Suid-Afrika, teken in Februarie 2020 ’n hernude bilaterale ooreenkoms tussen die twee lande wat 'n uitruilprogram moontlik maak. Foto: DWS

* Hierdie artikel is deel van ’n voortgaande ondersoek en is moontlik gemaak deur die ondersteuning van Waarheid Eerste, ’n maatskappy sonder winsbejag wat ondersoekende joernalistiek bevorder.

In die hitte van die pandemiestryd verlede jaar het ’n nuwe groep Kubaanse ingenieurs op Suid-Afrikaanse bodem aangeland om die watersektor met raad en daad by te staan. Intussen sit byna 1 000 van ons eie siviele ingenieurs sonder werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos