Spesiale ondersoek: Watergehalte in SA – van die beste of haglik

akkreditasie
Die Jukskeirivier vloei deur die Alexandra-township voordat dit in die Krokodilrivier inloop. Dié foto is in Junie vanjaar geneem. Die Krokodilrivier vloei tot in die Hartbeespoortdam, wat as ’n bron van rouwater vir Noordwes dien.    Foto: Felix Dlangamandla
Die Jukskeirivier vloei deur die Alexandra-township voordat dit in die Krokodilrivier inloop. Dié foto is in Junie vanjaar geneem. Die Krokodilrivier vloei tot in die Hartbeespoortdam, wat as ’n bron van rouwater vir Noordwes dien. Foto: Felix Dlangamandla

Dit is nie meer vreemd om gru-stories uit die platteland te hoor soos dat die karkas van ’n bobbejaan in die drinkwater beland het nie. Die owerhede erken die land se watergehalte is aan die afneem en dat hulle moet ingryp ter wille van watersekerheid in die toekoms. Jana Marx het dié situasie van nader bekyk.

Legioensiekte wat deur bakterieë in waterpype veroorsaak word, het weer kop uitgesteek nadat geboue tydens die staat van inperking lank leeg gestaan het.

Edna Molewa, oudminister van omgewingsake, is in 2018 aan dié siekte dood nadat sy dit in China opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos