'Twee grafte in die Vrystaatse gras’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annatjie Botha by die foto van haar pa, Schalk van Niekerk, van die plaas Dunoon, Ficksburg. Hy was ’n bekende Hackney-perdeteler en het die museum Toeka op die plaas gehad met ’n versameling van meer as 60 rytuie soos ossewaens, perdekarre en spaaiders. Hy het aan skoue deelgeneem en beoordeel. Die foto is in haar familiemuseum op die plaas Waterkloof, Ladybrand.  Foto: Charles Smith

“Ons móét roots hê.”

Annatjie Botha, wat ’n museum vir die Van Niekerk- en verwante families in haar huis op die plaas Waterkloof, Ladybrand, bedryf, is op ’n speurtog na stambome, foto’s, geskiedenis en stories.

Sy stof vergete foto’s af en las die legkaart van die familie by met name, datums en detail en bou die verhaal uit sodat die Vrystaatse pioniers se spore nie in die annale van die nageslag verdof nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos