Deel

Willem Kruger-raaisel: Lodge-eienaars verbreek stilte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Claassen vertel hulle wil so graag antwoorde hê. Foto: Deaan Vivier
Claassen vertel hulle wil so graag antwoorde hê. Foto: Deaan Vivier

Die eienaars van die Henbase Lodge in Morgenzon, Mpumalanga, waar die jong boer Willem Kruger ná ’n rampartytjie met sy bakkie in die Vaalrivier beland het, vertel hoe hulle nou die prys betaal vir wat hulle glo ’n tragiese fratsongeluk was.

Johann Claassen (56), beter bekend as Brahman, en sy vrou, Ansie (54), was genoodsaak om weens “vals, misleidende en negatiewe” beriggewing vandeesweek ’n gesinspiekniek, wat hulle vir 18 Maart beplan het, uit te stel, nadat verskeie rolspelers weens die deurlopende polisieondersoek hul kommer oor die aanbied van die piekniek uitgespreek het.

Elf Afrikaanse kunstenaars, onder wie Steve Hofmeyr, Leah, Robbie Wessels, Brendan Peyper en Bernice West, sou opgetree het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos