Yolandi Botes-moord: Die sakeman, padongeluk-eis en laaste oproepe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde Yolandi Botes (35). Foto: Verskaf
Die vermoorde Yolandi Botes (35). Foto: Verskaf

Dis byna 18 maande sedert die opgekapte liggaamsdele van ’n ma van drie dogters drywend op die Vaalrivier gevind is. Yolandi Botes (35), van Danabaai in die Suid-Kaap, is vermoedelik ontvoer voordat sy vermoor en opgekap is.

Die omstandighede rakende haar dood is steeds ’n raaisel, maar die stukke van die legkaart van haar laaste ure begin wel nou uiteindelik ontvou.

Dele van die vermiste Botes se lyk is in Mei verlede jaar deur ’n oupa en sy kleinseun op ’n hengeluitstappie by die Vaal-vakansieoord buite Villiers in die Vrystaat ontdek, nege dae nadat sy op 26 April verlede jaar op die O.R. Tambo-lughawe geland het, by ’n winkelsentrum in Boksburg-Wes in ’n motor geklim en daarna spoorloos verdwyn het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.66
+0.4%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,749.88
-0.5%
Silwer
21.18
-1.3%
Palladium
1,850.00
-0.4%
Platinum
977.00
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos