Twee Haïtiaanse joernaliste is Donderdag aan die buitewyke van Port-au-Prince vermoor nadat bendelede vermoedelik op hulle begin skiet het.
CNN berig die joernaliste was lewend toe hulle verbrand is en dat die Ti Makak-bende agter die moorde sit.
’n Derde joernalis kon ontsnap.