2 mans van SA in Mosambiek opgespoor

akkreditasie
Francois van Niekerk se seun – ook Francois – was Woensdag tot Sondag vermis nadat ’n rebellegroep die dorp Palma, waar dié twee ’n onderneming het, binnegevaar het.    Foto: Verskaf
Francois van Niekerk se seun – ook Francois – was Woensdag tot Sondag vermis nadat ’n rebellegroep die dorp Palma, waar dié twee ’n onderneming het, binnegevaar het. Foto: Verskaf

Die Amarula Palma-hotel in die hawedorp Palma in die noorde van Mosambiek, is nou heeltemal ontruim. Daar is nog oorlewendes, waarvan minstens twee Suid-Afrikaners, in loopgrawe en die bosse wat nou opgespoor word.

Terwyl die ma van Francois van Niekerk (21) van eMalahleni, wat sedert Woensdag vermis is toe ’n Moslem-rebellegroep Palma binnestorm, Sondagmiddag ’n brief in Gansbaai se sand vir hom geskryf het, kom die goeie tyding dat hy gevind en veilig is.

Dit is nadat sy pa, ook Francois, Vrydag na Palma is waar hulle ’n onderneming het wat herstelwerk aan grondverskuiwingsmasjiene doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 155/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos