25 sterf in aanval in Kaboel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Ortodokse priester klim met ’n tou oor die 15 m hoë krans na die ingang van die Debre Damo-monnikeklooster in die Tigray-streek in Ethiopië. Dit is die enigste manier om in te kom by die klooster, wat bekend is om sy versameling eeue oue manuskripte. Die klooster en verskeie van Ethiopië se antieke kerke is beskadig in die oorlog tussen rebelle en regeringsmagte.                          Foto: Reuters
’n Ortodokse priester klim met ’n tou oor die 15 m hoë krans na die ingang van die Debre Damo-monnikeklooster in die Tigray-streek in Ethiopië. Dit is die enigste manier om in te kom by die klooster, wat bekend is om sy versameling eeue oue manuskripte. Die klooster en verskeie van Ethiopië se antieke kerke is beskadig in die oorlog tussen rebelle en regeringsmagte. Foto: Reuters

Minstens 25 mense is dood en meer as 50 beseer in twee ontploffings en ’n skietery gister in die grootste militêre hospitaal in Kaboel in Afganistan.

Bilal Karimi, ’n Taliban-woordvoerder, sê die ontploffings was by die ingang van die Sardar­ Mohammad Daud Khan-hospitaal in die middestad. Volgens hom is Taliban-soldate dadelik daar ontplooi en het hulle vier van die aanvallers doodgeskiet en ’n vyfde een in hegtenis geneem.

’n Italiaanse noodlenigingsgroep, Emergency, sê nege beseerdes is opgeneem in die trauma-hospitaal wat hy sowat 3 km van die toneel af bedryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-1.1%
Rand - Pond
20.74
-0.4%
Rand - Euro
17.27
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,794.57
-1.4%
Silwer
22.67
-3.6%
Palladium
2,375.00
+1.7%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos