4 beseer in aardbewing in Tokio

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense wag Donderdag vir taxi’s buite die Shinagawa-stasie in Tokio nadat ’n aardbewing treindienste ontwrig het.  Foto: Kim Kyung-Hoon/Reuters
Mense wag Donderdag vir taxi’s buite die Shinagawa-stasie in Tokio nadat ’n aardbewing treindienste ontwrig het. Foto: Kim Kyung-Hoon/Reuters

’n Sterk aardbewing van 6,1 het Tokio, Japan se hoofstad, en omliggende gebiede Donderdagaand getref.

Dit het sporadiese kragonderbrekings veroorsaak en treine tot stilstand gebring, maar volgens die openbare uitsaaier NHK was daar geen grootskaalse skade nie.

Die skudding het Donderdag om 15:41 (Suid-Afrikaanse tyd) begin. Die episentrum van die aardbewing was in Chiba, oos van Tokio.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 47/2
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.16
+0.6%
Rand - Pond
19.62
+1.0%
Rand - Euro
16.59
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,801.87
+0.7%
Silwer
20.77
+2.3%
Palladium
2,234.50
-2.4%
Platinum
965.74
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos