4 seerowers dood, 4 vas naby Nigerië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Britse weermag neem tydens 'n operasie in 2012 vermeende seerowers in hegtenis naby die kus van Somalië. Foto: AP
Die Britse weermag neem tydens 'n operasie in 2012 vermeende seerowers in hegtenis naby die kus van Somalië. Foto: AP

Die bemanning van ’n Deense vlootskip het vier seerowers doodgeskiet in ’n operasie om skeepsroetes in die Golf van Guinee te beskerm.

Die fregat Esbern Snare is verlede maand na die gebied ontplooi te midde van die toenemende bedreiging wat seerowers inhou.

’n Helikopter wat van die skip af opgestyg het, het Woensdag ’n snelbewegende vaartuig met agt seerowers aan boord naby ’n aantal kommersiële skepe gewaar. Die motorboot het ook toerusting soos lere, wat gebruik word in seerowers se strooptogte, aan boord gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos