Deel

46 dood in aardbewing in Indonesië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Munisipale amptenare help ’n beseerde kollega in Cianjur.   Foto: Reuters
Munisipale amptenare help ’n beseerde kollega in Cianjur. Foto: Reuters

Minstens 46 mense is dood en meer as 700 beseer nadat ’n aardbewing van 5,6 Indonesië Maandag getref het. Die hoof van die land se rampagentskap het op ’n nuuskonferensie gesê die episentrum was in Cianjur in die Wes-Java-provinsie, sowat 75 km suidoos van die hoofstad, Djakarta, op ’n diepte van 10 km. Die gebied is bekend om modderstortings en is digbevolk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos