Aanval op kerk in Burkina Faso eis 14 lewens

akkreditasie
A wooden cross embedded in rocks on the hills of the Boschkop nature reserve in Boskruin, Randburg.
A wooden cross embedded in rocks on the hills of the Boschkop nature reserve in Boskruin, Randburg.

Minstens 14 mense is Sondag in ’n aanval op ’n kerk in die ooste van Burkina Faso doodgeskiet, het die regering gesê.

Die identiteit van die aanvallers is nog nie bekend nie en meer besonderhede oor die voorval in hierdie Wes-Afrika-land moet nog bekend gemaak word.

Luidens ’n verklaring, wat deur die regering uitgereik is, het soldate die gewondes versorg en die gebied gefynkam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 113/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.88
+0.2%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,897.00
-0.4%
Platinum
994.50
+0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos