Aappokke nou ook in Ierland, Mexiko en Argentinië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só lyk die ovaalvormige aappokke-virus onder die mikroskoop. Foto: AP
Só lyk die ovaalvormige aappokke-virus onder die mikroskoop. Foto: AP

Die eerste gevalle van aappokke is die naweek in Ierland, Mexiko en Argentinië aangeteken.

Mexiko het Saterdag die eerste bevestigde geval van aappokke in die land aangekondig. Die pasiënt, 'n 50-jarige man van New York word in Mexiko-stad behandel, het Hugo Lopez-Gatell adj.min. van gesondheid op Twitter gesê. "Hy het die virussiekte waarskynlik in Nederland opgedoen," het Lopez-Gatell gesê en bygevoeg dat die man in isolasie is en in 'n bestendige toestand is.

Argentinië se ministerie van gesondheid het Vrydag bekend gemaak dat hy die eerste twee gevalle van die siekte in Suid-Amerika aangeteken het, terwyl Ierland Saterdag gesê het die eerste geval van dié virus is in die land aangeteken. Spanje, Engeland en Portugal is die lande met die meeste gevalle ná die onlangse uitbreking van die virussiekte, wat gewoonlik in dele van Wes- en Sentraal-Afrika voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 35
Ireland 12
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 37/1
Jersey 0
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos