Nog honderde ontruim ná vlugte uit Kaboel hervat is

akkreditasie
‘n Afgaanse meisie wat landuit gevlug het, sit Maandag op die Fiumicino-lughawe in Rome, Italië. Foto: Italië se ministerie van verdediging via Reuters
‘n Afgaanse meisie wat landuit gevlug het, sit Maandag op die Fiumicino-lughawe in Rome, Italië. Foto: Italië se ministerie van verdediging via Reuters

Die vlugte op Kaboel se lughawe in Afganistan is Dinsdag hervat nadat duisende mense, wat desperaat is om uit die land te vlug, van die aanloopbaan verwyder is.

Maandag het chaotiese tonele hulle op die lughawe afgespeel toe duisende mense langs ’n bewegende vragvliegtuig van Amerika op die aanloopbaan gehardloop en aan die buitekant gehang het selfs nadat dit opgestyg het. Twee mense het hulle doodgeval en die vlugte is vir die res van die dag opgeskort.

Minstens 12 militêre vliegtuie het intussen opgestyg en geland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos