Assange mag Britse hof nader oor uitlewering aan VSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julian Assange  Foto: Reuters
Julian Assange Foto: Reuters

Die WikiLeaks-stigter, Julian Assange, het verlof gekry om die Britse hooggeregshof te nader om ’n besluit te betwis om hom aan Amerika uit te lewer.

The Guardian berig Assange is egter toestemming tot ’n direkte appèl geweier, wat beteken die hof sal eers moet besluit of hy sy betwistingsaansoek gaan aanhoor, al dan nie.

Die hooggeregshof het verlede maand beslis dat Assange uitgelewer kan word nadat dit vroeër verlede jaar ’n vonnis tersyde gestel het uit kommer oor sy geestesgesondheid en die gevaar van selfdood in ’n Amerikaanse maksimumveiligheidsgevangenis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 33
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 89/1
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos