Aussie-premier gee homself toe 5 poste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Scott Morrison Foto: Getty Images
Scott Morrison Foto: Getty Images

Die Australiese oudpremier Scott Morrison het oproepe dat hy as parlementslid bedank, verwerp nadat dit aan die lig gekom het dat hy in die pandemietyd vyf ministeriële portefeuljes aan homself toegeken het.

Hy het gister gesê hy het besluit om in die tyd van die Covid-19-pandemie in die geheim in vyf sleutelministeries as minister ingehuldig te word omdat hy gevoel het hy dra verantwoordelikheid vir die land.

Morrison, wat as leier van die Liberale Party bedank het nadat hy die verkiesing in Mei verloor het, het ’n mediakonferensie gehou om te antwoord op die stortvloed van kritiek van die Arbeider-regering, asook uit sy eie party weens sy ongekende toeëiening van magte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.5%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.50
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,705.34
+0.3%
Silwer
20.93
+1.1%
Palladium
2,286.00
+2.8%
Platinum
914.39
+1.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,778
+1.6%
Alle aandele
65,157
+1.5%
Hulpbronne 10
63,237
+2.6%
Industriële 25
78,334
+1.0%
Finansiële 15
13,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos