Aussies sweet in 50,7 °C, 1ste keer in 62 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In dele van Wes-Australië se noordelike Pilbara-streek is 50 °C aangemeld, wat dit die warmste dag op rekord daar maak.  Foto: John White Photos, Getty Images
In dele van Wes-Australië se noordelike Pilbara-streek is 50 °C aangemeld, wat dit die warmste dag op rekord daar maak. Foto: John White Photos, Getty Images

Die kwik in Australië het Donderdag tot 50,7 °C gestyg, en ná 62 jaar die rekord-maksimumtemperatuur op dié vasteland geëwenaar.

The Guardian berig by die Onslow-lughawe naby Onslow, ’n verafgeleë dorp aan die westekant van Australië, is ’n temperatuur van 50,7 °C net voor 14:30 (plaaslike tyd) aangeteken.

Voor Donderdag is die 50 °C-kerf nog net drie keer by ’n moniteringspunt oorskry, insluitend op opeenvolgende dae vroeg in 1960.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 23
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 79/1
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos